Hoe werk aposematisme by insekte om d.m.v. kleure en geure roofdiere af te skrik?
Wat maak die Namib-duinadder uniek?
Hoe werk aposematisme by insekte om d.m.v. kleure en geure roofdiere af te skrik?
Wat maak die Namib-duinadder uniek?
Mense met sinestesie kan kleure sien wanneer musiek speel, of geure proe wanneer hulle sekere woorde hoor. Hoe word spieëlaanraking-sinestesie verklaar?
Wat beïnvloed of veroorsaak temperatuur?
Luister na die program: Hoe verklaar jy dit? 20 Julie 2025
Ná ‘n smaaklike ete van hoendermagies, vra ‘n luisteraar wat die doel van hierdie spiermaag is, en of ander diere ook sulke spiermae het?
Ons vind meer uit van albino voëls, goudgeel wurmpies wat in vlieë woon, en bye se verslawing aan hoenderkos.
Stel jou voor dat ‘n Boeing 747 op ‘n vervoerband staan, so breed en lank soos ‘n aanloopbaan. Die vervoerband is ontwerp om presies by die spoed van die wiele te pas en in die teenoorgestelde rigting te beweeg. Kan die vliegtuig opstyg?
Is dit waar dat krokodille nader verwant is aan voëls as aan akkedisse en slange?
Die Aarde het ʼn wonderlike vermoë om homself te reguleer, en ons sien dit in die natuur, só is die mens nie skynheilig deur kwansuis die Aarde te wil red nie?
Vugtevliegies en muggies daag uit die bloute op in die kombuis as daar ryp vrugte is. Waar broei hulle, en wat is hulle aantrekkingssintuie?
Kan ‘n padda in melk, suurmelk verhoed? Hoe maak vuurvliegies lig, en watter ander lewende wesens kan dit ook doen?
Hoe ruik diere water?
Wat versteur ‘n vlermuis se sensoriese reseptors?
Hoekom boelie diere mekaar?