Skip to content

‘n Lewe met skisofrenie

RSG NOU

‘n Lewe met skisofrenie

‘n Lewe met skisofrenie

Ons hoor van die pad wat ‘n gesin gestap het nadat hulle seun met skisofrenie gediagnoseer is. Hy is getroud, en leef voluit.

‘n Nasionale swembyeenkoms maak doen ‘n fondsinsameling om mense met gestremdhede te ondersteun.

Leefwêreld van die gestremde: Skisofrenie
Kategorie: Leefwêreld van die Gestremde 2026-11-22

22 November 2026: Ons hoor van die pad wat ‘n gesin gestap het nadat hulle seun met skisofrenie gediagnoseer is. Hy is getroud, en leef voluit. ‘n Nasionale swembyeenkoms maak doen ‘n fondsinsameling om mense met gestremdhede te ondersteun.

Lees meer oor skisofrenie: https://my.clevelandclinic.org/health/diseases/4568-schizophrenia en ook https://health.clevelandclinic.org/types-of-schizophreni

Deel nou