Skip to content

Rekord-uitvoere van rooibos

RSG NOU

Rekord-uitvoere van rooibos

Rekord-uitvoere van rooibos

Rooibos spog op die oomblik met rekord-uitvoere. ‘n Baanbreker toegang- en voordele-ooreenkoms is ook onlangs gesluit wat tot groot voordeel vir talle Suid-Afrikaners sal wees.

Lindie-Alet van Staden is in 2024 aangewys as die Wes-Kaap se algehele wenner van die provinsie se Prestige Agriwerker van die Jaar-kompetisie. Sy boer tans op die plaas Sterrekopje buite Franschhoek. Sy gee seisoen-spesifieke wenke vir jou groentetuin.

Brand Wessels is mede-professor in Houtkunde by Universiteit Stellenbosch. Hy bespreek nuwe loopbaangeleenthede in bosbou.

Deel nou