Skip to content

Tik vreet letterlik jou breinselle op

RSG NOU

Tik vreet letterlik jou breinselle op

Tik vreet letterlik jou breinselle op

Wat gebeur in jou brein wanneer jy Tik gebruik? Kan die paranoia en psigoses omgekeer word?

Mari Hudson gesels met psigiater Dr Lize Weich van die Universiteit van Stellenbosch se mediese skool, oor die uitwerking van Tik op jou brein.

Gesondheid: Tik en jou brein
Kategorie: Gesondheid 2026-11-11

11 November 2026: Wat gebeur in jou brein wanneer jy Tik gebruik? Kan die paranoia en psigoses omgekeer word? Mari Hudson gesels met ‘n psigiater oor die uitwerking van Tik op jou brein.

Deel nou