23:00 - 23:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Tjil

Met Phil Loots

Phil Loots

Volgende: -

-

Tuis | Foto's | Ou munt vir rekordbedrag verkoop

Ou munt vir rekordbedrag verkoop

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1016

Een van Engeland se eerste munstukke is vir die rekordbedrag van £648 000 pond verkoop.  Dit is deur ‘n man met ‘n metaalverklikker in Devon opgediep, en dateer uit 1257. Koning Hendrik III was op die troon toe die goue pennie gemunt is.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: