15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Nou op die lug: 17:45 - 18:00

Brandpunt

Volgende: 18:00 - 18:10

Nuus & Weer

18:10 - 19:00

RSG Geldsake met Moneyweb

Met Ryk van Niekerk

Tuis | Video's | Kuns met kontant – Elvis Blue

Kuns met kontant – Elvis Blue

Ingestuur deur: Henco Kruger

Gesien: 979

Mense
Twaalf jaar gelede het hy skoonskip gemaak toe hy 65% van die stemme gekry het om die sesde Suid-Afrikaans Idols-kompetisie te wen. Hy het oornag R500 000 ryker geword, maar onmiddelik die helfte van sy prysgeld aan die naaswenner geskenk. Hoekom is dameshandsakke ‘n duur, maar belangrike sakeles wat Elvis Blue geleer het? En hoe bestuur mens ‘n padstal en koffiewinkel soos Elvis Brew suksesvol?

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: