Ryk is reeds sedert 1997 ‘n finansiële joernalis. Hy is tans die redakteur van Moneyweb, die vervaardiger van RSG Geldsake.
Voor Moneyweb was Ryk die nasionale redakteur van Sake24, die sakeblad vir Media24 se Afrikaanse dagblaaie en Rapport.
'n Paneel kenners bespreek verskeie aspekte van persoonlike finansies. Die program word elke tweede, derde en vyde Dinsdag van die maand uitgesaai.
'n Oorsig van die week se gebeure op die wêreld se finansiële markte.
Kraakvars nuus oor die finansiële markte, maatskappye en beleggings aangebied deur Moneyweb.
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
SABC © 2020
SABC © 2020