200 g linguine-pasta
600 ml water
1 klein pakkie kersietamaties
1 klein rissie, gekap
1 pakkie babaspinasie
1 pakkie basiliekruid
50 ml olyfolie
3 huisies knoffel, gerasper
sout en peper na smaak
1 wiggie parmesaankaas
Voeg al die bestanddele, behalwe die kaas, in ‘n diep pan of pot.
Kook dit vir sowat 8 – 12 minute, en roer deurentyd tot die pasta goed gaar is.
Bedien met baie parmesaankaas en gekapte kruie.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za