09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

Nou op die lug: 11:30 - 12:00

Regsake

Met Igna Klynsmith , Veronique van Heyningen

Igna Klynsmith
Veronique van Heyningen

Volgende: 12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Tuis | Foto's | Bedreigde Suid-Afrikaanse voëls – Brilpikkewyn

Bedreigde Suid-Afrikaanse voëls – Brilpikkewyn

Ingestuur deur: Johan Rademan

Gesien: 910

Soos gehoor in driesestig: Die populasie van Brilpikkewyne, wat net in Namibië en Suid-Afrika voorkom, het met meer as 60% afgeneem oor die afgelope 30 jaar. Een van die grootste bedreiging vir hierdie spesies is die beskikbaarheid van kos (sardyne en tuna). Ongelukkig is die broeieilande nou nie meer naby goeie kosbeskikbaarheid nie. BirdLife Suid-Afrika het sedert 2018 by De Hoop Natuurreservaat (Wes-Kaap) ‘n gebied afgesper wat vry is van die gevaar van roofdiere (soos rooikat en luiperd) en gebruik lokmiddels om die Brilpikkewyne aan te moedig om ‘n nuwe broeikolonie op die vasteland te begin. https://www.birdlife.org.za/what-we-do/seabird-conservation/what-we-do/coastal-seabird-conservation/creating-penguin-colonies Foto: Alistair McInnes

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: