08:05 - 09:00

Loof die Here

Met Magdaleen Krüger

Nou op die lug: 09:00 - 09:40

Oggenddiens

Volgende: 09:40 - 10:00

Gelukwense aan Bejaardes

Met Elsje van Jaarsveld

10:00 - 10:05

Nuus

Tuis | Foto's | Akhal-Teke-perd

Akhal-Teke-perd

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 944

Die Turkoman-perd, of Turkmene, se oorsprong is uit ‘n Oosterse perderas van die steppe van die Turkomaanse woestyn. Sy naaste moderne afstammeling is vermoedelik die Akhal-Teke. Hier is ‘n Akhal-Teke-perd. Dié ras is ouer as 3000 jaar.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: