05:55 - 06:00

Ikra

Nou op die lug: 06:00 - 07:00

Monitor

Met Udo Carelse

Udo Carelse

Volgende: 07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Gustav Greyling , Renske Jacobs

09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

Tuis | Aanbieders | Johan Pretorius
Johan Pretorius small

Johan Pretorius

Johan is n boorling van Brits in Noordwes. Sy liefde vir sport is al van vroeg af sigbaar, en op skool presteer hy in ‘n verskeidenheid sportsoorte. Hy behaal ‘n graad in Sportwetenskap aan die Universiteit van Pretoria in 2008.

Johan is ‘n voltydse verkoopskonsultant in mediese toerusting/toestelle in Pretoria sedert 2013. Hy begin in 2017 met sy uitsaailoopbaan as vryskut-rugbykommentator vir verskeie TV-produksies by skole en klubs. Hy is sedert 2018 by radio betrokke, en is tans ook een van Supersport Schools se Afrikaanse kommentators.

Hy het in April 2023 by RSG se Op en Wakker-sportspan aangesluit, en is ook nou ‘n rugbykommentator by RSG.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: