700 g pampoen-tagliatelle of pampoen-spaghetti
1 ui, gekap
1 eetlepel olyfolie
1 kg ekstramaer maalvleis
2 teelepels woestyn- of pienksout
½ teelepel growwe swartpeper
200 g rosatamaties, gehalveer
1 groot rooi soetrissie, in repies gesny
1 blik tamatie-en-uiesmoor (basilie-en-origanumgeur)
1 opgehoopte eetlepel gemengde kruie
2 eetlepels paprika
4 eetlepels rou heuning
1 – 2 eetlepels sojasous
Maak die pasta gaar volgens die aanwysings op die verpakking.
Braai die uie in die olyfolie tot goudbruin.
Voeg die maalvleis by, braai tot gaar, en geur met sout en peper.
Voeg die tamaties en soetrissie by, en laat dit prut vir 5 – 10 minute.
Voeg die res van die bestanddele by, en laat dit prut vir 10 – 15 minute.
Sit voor op die pampoenpasta.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za