05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Nou op die lug: 06:00 - 07:00

Monitor

Met Udo Carelse

Udo Carelse

Volgende: 07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Renske Jacobs , Gustav Greyling

09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

Tuis | Aanbieders | Barrie Ferreira
Barrie Ferreira small

Barrie Ferreira

Barrie het al van kindsbeen af geweet hy hoort agter ‘n mikrofoon. Hy het altyd daarvan gedroom om eendag in die radiobedryf te wees. Toe hy die geleentheid aangebied is om deel van sy universiteit se kampusradiostasie te wees, het hy dit met al twee hande aangegryp. Barrie het verskeie programme aangebied, en was al ‘n paar keer genomineer vir radiotoekennings. Die hoogtepunt van sy loopbaan het gekom toe hy sy eerste twee radiotoekennings in 2022 gewen het.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: