19:00 - 19:30

Só glo ek - die verhaal van godsdiens

Met Susan Booyens

Nou op die lug: 19:30 - 20:00

Sterre en planete

Met Willie Koorts

Willie Koorts

Volgende: 20:00 - 21:00

Kommentaar

Met Suzanne Paxton

21:00 - 21:10

Nuus & Weer

Tuis | Video's | Olifant vs Land Cruiser vs dogter se gebed

Olifant vs Land Cruiser vs dogter se gebed

Ingestuur deur: Jakes Oosthuizen

Gesien: 5577

Natuur
Hierdie bronstige bul was oppad in ons rigting en daarom het ons so ver as moontlik probeer terugstoot met ons waentjie agteraan, sodat ons so ver moontlik uit sy pad kon kom. Sy nuuskierigheid het egter die oorhand gekry en gevolglik het hy bietjie ondersoek kom instel. Nie maklik om kalm te bly met 3 dogters en jou vrou, wat reeds nie mal is oor olifante nie!

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: