09:00 - 09:40

Oggenddiens

Nou op die lug: 09:40 - 10:00

Gelukwense aan Bejaardes

Met Elsje van Jaarsveld

Elsje van Jaarsveld

Volgende: 10:00 - 10:05

Nuus

10:05 - 10:30

Taaldinge

Met Ina Strydom

Tuis | Video's | Seekoei soek petrol

Seekoei soek petrol

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 2670

Natuur
‘n Video wat wys hoe ‘n seekoei Sondagaand vir ‘n wandeling deur die strate van St.Lucia in KZN gaan en by die Engen-vulstatsie ‘aandoen’ het sosiale media aan die gons. Die seekoei het na die meer teruggekeer na ‘n lekker wei-sessie.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: