23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Saterdag)

Volgende: 05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Namibië se Topnaars

Johan Rademan kyk na die kultuur, geskiedenis en oorlewing van Namibië se Topnaars in 'n moderne konteks. Die gaste is Kaptein Seth Kooitjie, hoof van die Topnaargemeenskap wat in Kuisep bly en voorsitter van die ondersoekkommissie vir tradisionele leiers in Namibië, en Michael Deiber, algemene bestuurder en antropoloog van !Kwa Ttu, die SAN-erfenis en opleidingsentrum.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: