10:00 - 10:05

Nuus

Nou op die lug: 10:05 - 11:00

Reis sonder grense

Met Johan Rademan

Johan Rademan

Volgende: 11:00 - 11:05

Nuus

11:05 - 11:45

Saterdagresep

Met Elsje van Jaarsveld

DIE WÊRELD VIR ‘N GLIMLAG

Cristelle van Tonder was ‘n week lank in Madagaskar saam met die liefdadigheidsorganisasie, Operation Smile. Dit is ‘n groep vrywilligers van dwarsoor die wêreld wat mense met haaslippe en gesplete verhemeltes opereer.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: