12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Nou op die lug: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Martelize Brink

Volgende: 14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

15:00 - 15:05

Nuus

Tuis | Foto's | Twee pikkewyne

Twee pikkewyne

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 4412

Die fotograaf Tobias Baumgaertner het hierdie foto van twee pikkewyne in Melbourne, Australië, geneem. Die pikkewyne staar na die stad se liggies. Tobias het drie nagte saam met die pikkewynkolonie spandeer. Nadat hy die foto geneem het, het iemand hom vertel dat albei die pikkewyne hulle lewensmaats verloor het en dat hulle mekaar troos.  Hulle streel mekaar se rûe en maak mekaar skoon.  Vir ‘n oomblik het hulle stil gestaan, toe neem Tobias die foto.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: