4 koppies gekerfde aarbeie
½ koppie bruinsuiker
¼ koppie gekapte rooiuie
¼ teelepel Worcestersous
1 eetlepel balsamiese asyn
¼ teelepel paprika
1 eetlepel gekapte neute, geskroei met peper of kerriepeoeier
¼ koppie olyfolie
2 koppies babaspinasie
Meng al die bestanddele, behalwe die aarbeie, spinasie en neute.
Blits die bestanddele met ‘n elektriese menger tot die sous emulsifiseer.
Rangskik die aarbeie en neute bo-op die babaspinasie en voeg die sous oor.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za