06:00 - 07:00

Monitor

Met Udo Carelse

Nou op die lug: 07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Gustav Greyling , Renske Jacobs

Gustav Greyling
Renske Jacobs

Volgende: 09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

11:30 - 12:00

Wie is ek?

Met Lise Swart

Tuis | Video's | Brug vir diere

Brug vir diere

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1423

Natuur
Natuurlewe-amptenare in Utah, VSA, is in hulle noppies dat ‘n brug, wat in 2018 oor ‘n besige snelweg gebou is om botsings met wilde diere te verminder, deur die diere gebruik word. Beeldmateriaal wys dat elke, ystervarke, takbokke en bere bruglangs gaan.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: