4 oorskiet gebakte aartappels
olie
Speserymengsel (Meng alles goed saam)
sout
1 teelepel gerookte paprika
½ teelepel knoffelsout
¼ teelepel rissievlokkies
2 teelepels pietersielie
1 teelepel gemenge kruie
Sny die aartappels in repe sodat dit soos skyfies lyk.
Verhit olie in ‘n pan.
Strooi die speserymengsel oor die aartapelrepe – maak seker jy druk die mengsel vas aan die aartappels.
Braai die aartappels in die olie tot bruin aan albei kante, en bedien saam met ontbyt.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za