12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Nou op die lug: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Martelize Brink

Volgende: 14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

15:00 - 15:05

Nuus

Tuis | Foto's | “Mak” seemeeue word rowers

“Mak” seemeeue word rowers

Ingestuur deur: Mariska Spoormaker

Gesien: 1011

Soos gehoor in driesestig: Die strandverbod het die natuur weer ‘n asemteug gebied, en selfs bokkies het uit die duine strand toe gekom. Maar die seemeeue het al so gewoond aan mense as hulle voedselbron geraak dat hulle, pleks van hulle eie vis te vang, dit by ander voëls geroof het. FOTO: Mariska Spoormaker

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: