12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Nou op die lug: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Martelize Brink

Volgende: 14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

15:00 - 15:05

Nuus

Tuis | Foto's | Sir Laurens van der Post

Sir Laurens van der Post

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 908

“Die Boesmans van die Kalahari praat van twee hongers – ‘n groot honger en ‘n klein honger.  Klein honger is vir kos in die maag.  Groot honger is die honger vir betekenis. Die een groot rede hoekom mense onvergenoegd of bitter voel, is wanneer hulle voel hulle het nie betekenis in hul lewe nie. Daar is niks fout om geluk te soek nie, maar iets waarmee die siel baie meer gemaklik is, is ‘n soeke na betekenis.  Betekenis omskep/transformeer alles. Wanneeer doen wat betekenis het, is dit irrelevant of jy gelukkig of ongelukkig is. Jy is tevrede. Jy voel nie alleen nie. Jy behoort.”

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: