23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Sondag)

Volgende: 06:00 - 06:10

Nuus & Weer

06:10 - 06:55

Oggendstemming

Met Tharien Oosthuizen

Tuis | Video's | Tai Chi – Qi Gong

Tai Chi – Qi Gong

Ingestuur deur: Mariska Spoormaker

Gesien: 1090

Algemeen
Soos gehoor in driesestig: Asja Strydom, leerkrag by Despatch Voorbereidingskool, doen saam met haar studentonderwyser, Philangezwi Mrelane, en die kleintjies in haar klas Oosterse oefeninge sodat hulle beter kan konsentreer in die klas. Die Covid-19-pandemie en die gepaardgaande maatreëls om dit te probeer hokslaan, het onder meer veroorsaak dat leerlinge sukkel om te konsentreer in die klas. Die musiek wat juffrou Sasha en studentejuffrou Philangwezi gebruik, is dié van Tai Chi Qi Gong Activation.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: