18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 18:10 - 19:00

RSG Geldsake met Moneyweb

Met Ryk van Niekerk

Ryk van Niekerk

Volgende: 19:00 - 19:05

Nuus

19:05 - 19:15

Aandboekvoorlesing

Tuis | Video's | Europa se eerste 3D-gedrukte huis

Europa se eerste 3D-gedrukte huis

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1866

Konstruksie
Elize Lutz en Harrie Dekkers, ‘n  paartjie van Eindhoven in Nederland, het pas in Europa se eerste huis ingetrek wat volledig deur ‘n 3D-drukker gemaak is. Die huis van 94 m² neem vyf dae om te bou. Dit kan dié land se behuisingstekort help verlig.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: