13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Nou op die lug: 14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

Volgende: 15:00 - 15:05

Nuus

15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Tuis | Foto's | G’n vaste woon- of werkadres vir Magdaleen nie

G’n vaste woon- of werkadres vir Magdaleen nie

Ingestuur deur: Mariska Spoormaker

Gesien: 1026

Soos gehoor in driesestig: Die 26-jarige Magdaleen Jooste sê sy is die gelukkigste huislose mens in Suid-Afrika. As kandidaat patenteprokureur het sy eers in ‘n kantoor gewerk en haar woonstelhuur getrou betaal, maar toe besluit sy om liewers sonder vaste werk- en woonadres haar werk te bly doen. Hier is sy aan die werk op McDougallsbaai naby Port Nolloth.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: