12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Nou op die lug: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Martelize Brink

Volgende: 14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

15:00 - 15:05

Nuus

Tuis | Foto's | Sirene Paulse van Somerset-Wes

Sirene Paulse van Somerset-Wes

Ingestuur deur: Haidee Muller-Isaacs

Gesien: 580

Soos gehoor in driesestig: Sirene Paulse van Somerset-Wes het na ‘n ernstige verkoue in 2019, gesukkel om die gevoel van naalde en spelde in haar regterbeen af te skud. Twee jaar later was sy ‘n kwadrupleeg. Die ma van twee vertel vir Haidee Muller-Isaacs hoe sy weier om op te hou veg om haar lewe terug te kry. Hier is sy saam met haar gesin: manlief Patrick en haar twee dogters: Jody en Tamzyn.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: