800 g spruitkool (Sny die bodem van die spruite af, skil die blare af en gooi die binnekant weg)
3 knoffeltoontjies, gekap
1 ui, gekap
125 g varkspek, gesnipper
1 blikke gekapte tamaties in tamatiesous
botter
parmesaankaas
Panbraai die uie en knoffel tot amper sag.
Voeg die spruitkoolblare by en braai vinnig.
Verwyder dit uit die pan.
Braai die spek tot bros.
Voeg alles saam met die blikkie tamatie.
Verhit tot warm.
Rasper parmesaankaas bo-oor.
Bedien as ‘n bykos.
* Verpligte velde
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za