18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 18:10 - 19:00

RSG Geldsake met Moneyweb

Met Ryk van Niekerk

Ryk van Niekerk

Volgende: 19:00 - 19:05

Nuus

19:05 - 19:15

Aandboekvoorlesing

Tuis | Foto's | Blikkiesdorp se leesklas

Blikkiesdorp se leesklas

Ingestuur deur: Haidee Muller-Isaacs

Gesien: 538

Soos gehoor in driesestig: Haidee Muller-Isaacs het by Blikkiesdorp in Delft op die Kaapse Vlakte gaan inloer, waar Michelle Koopman vertel het van haar leesklas vir behoeftige kinders van die gebied. Michelle het daar gewoon, en wou iets doen om die kinders daar te bemagtig. Michelle is deel van die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans se Zoë-voorleesprojek. Sy glo dat lees die sleutel tot sukses is.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: