18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 18:10 - 19:00

RSG Geldsake met Moneyweb

Met Ryk van Niekerk

Ryk van Niekerk

Volgende: 19:00 - 19:05

Nuus

19:05 - 19:15

Aandboekvoorlesing

Tuis | Foto's | Palie, skoolhoof van die jaar

Palie, skoolhoof van die jaar

Ingestuur deur: Haidee Muller-Isaacs

Gesien: 993

Soos gehoor in driesestig: Haar leerders en geliefdes het haar ingewag by die lughawe toe sy van die toekenningsaand in Johannesburg teruggekeer het – Haar leerders en onderwysers noem haar Palie. Sy is Renate van der Westhuizen, hoof van die Apex Hoërskool in Eersterivier. Sy is die algehele wenner in die Nasionale Toekennings van die Departement van Basiese Onderwys in die kategorie: Sekondêre Skoolleierskap.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: