05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Nou op die lug: 06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Derrich Gardner

Volgende: 10:00 - 10:05

Nuus

10:05 - 11:00

Reis sonder grense

Met Johan Rademan

Tuis | Foto's | Die Vlaamse klipkapper

Die Vlaamse klipkapper

Ingestuur deur: Haidee Muller-Isaacs

Gesien: 1429

Soos gehoor in driesestig: Joost Pyck, oorspronklik van Vlaandere, is ‘n klipkapper van beroep. Hy het onlangs George se tolhuis help restoureer. Hy het al ‘n boek in Afrikaans gepubliseer, en binnekort is daar nog een. Hy het 11 jaar lank op Oudtshoorn gewoon, en het nou nes geskop op Klapmuts. Hier is Joost voor George se tolhuis.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: