12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Nou op die lug: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Martelize Brink

Volgende: 14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

15:00 - 15:05

Nuus

Tuis | Foto's | Kersboom van rommel

Kersboom van rommel

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 758

Londense owerhede het Vrydag ‘n reuse Kersboom onthul wat gemaak is van rommel. Die rommel is deur stad se straatveërs en skoonmaakdienste verskaf. Die boom moet mense se aandag vestig op die groot hoeveelhede rommel wat in die feestyd geskep word.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: