23:00 - 23:10

Nuus & Weer

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Tjil

Met Anthea Fredericks

Anthea Fredericks

Volgende: -

-

Tuis | Aanbieders | Arehan Brand
Arehan_Brand-small

Arehan is van Kaapstad, en het Joernalistiek aan die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (CPUT) studeer. Wanneer hy nie agter ‘n mikrofoon kuier nie, is hy op ‘n rekenaar besig om aanlynbemarking vir klein- en mediumgrootte ondernemings te doen, met ‘n beker koffie wat altyd naby is. Tussen werksdinge probeer hy op hoogte bly van wat in die wêreld aangaan deur dokumentêre programme te kyk, nuwe musiek te ontdek en iets van alles te verken. Hy verloor ook lankal nie meer slaap oor die uitspraak van sy naam nie!

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: