23:55 - 23:59

Laataandgedagte

Nou op die lug: 23:55 - 23:59

Deurnag (Vrydag)

Volgende: 04:45 - 05:00

RSG Landbou

Met Eloise Pretorius

05:00 - 05:55

Wakker

Met Esté Gross

Tuis | Aanbieders | Fritz Klaaste
Fritz Klaaste

Fritz is oorspronklik van Upington in die Noord-Kaap. Hy het sy liefde vir die mikrofoon reeds in sy kinderdae ontdek, maar die geleenthede was skaars. Hy het sy ideaal uiteindelik as omroeper met ‘n lang ompad verwesenlik – deur ‘n klaskamer as onderwyser en duisende kilometers op die kultuurpad tot in ‘n minister se kantoor. Fritz is ‘n veelsydige omroeper en lewer bydraes op alle vlakke van RSG se uitsaaiskedule, maar is veral betrokke by die musikale kant van die stasie. Hy is ook aangewys as beste omroeper vir die SAUK se Voice of Choice-projek in 2004.

Program: SA Top-20

Die enigste amptelike Top-20 in Suid-Afrika! Snitte van die afgelope week se topverkoper CD's word gespeel.

Luister na goue oues, nostalgiese musiek, nuwe musiek wat nie op die speellys is nie, en ander verrassings.

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: