05:55 - 06:00

Ikra

Nou op die lug: 06:00 - 07:00

Monitor

Met Udo Carelse

Udo Carelse

Volgende: 07:00 - 09:00

Op en Wakker

Met Gustav Greyling , Renske Jacobs

09:00 - 11:30

Intussen met Eloise

Met Eloise Cupido

Tuis | Aanbieders | LiMari Louw
limari 2

LiMari Louw

LiMari was van 2008 tot 2010 ‘n omroeper by RSG, maar het die stasie gegroet toe sy as TV-nuusleser by eNuus aangesluit het. Haar grootste droom was nog altyd om weer deel van “Die Een” te wees en daardie droom het waar geword toe sy weer in 2022 die kans gekry het.

Sy het Drama aan die Universiteit Stellenbosch studeer en daarna ‘n Honneurs- en Meestersgraad in Afrikaans verwerf.

Die mediagogga het behoorlik gebyt toe sy vir die eerste keer voor die mikrofoon by Stellenbosch se kampusradio, MFM, ingeskuif het en die res is geskiedenis.

Haar grootste passie naas radio, is om spelfoute reg te maak!

Sy beskou haar deernis vir mense en sin vir humor as haar beste eienskappe.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: