Gesondheid

Een-derde van tienermeisies en die helfte van mense met hartversaking lei aan 'n ystertekort, wat in laasgenoemde geval die hart verder kan beskadig. 'n Ystertekort in 'n swanger vrou kan…

Continue Reading Gesondheid

23 Aug

Hoe werk die operasie waarin 'n vrou se hangborste gelig word? Met watter volume kan groot borste verklein word? Wat is die kans dat 'n moderne silikoonprostese kan bars of…

Continue Reading 23 Aug

16 Aug

Waarom is endometriose in die eierstokke so 'n tameletjie? Hoe weet ons ginekoloë is kundig en vaardig in endoskopiese tegnieke? Marí Hudson gesels met een van Suid-Afrika se voorste endoskopiese…

Continue Reading 16 Aug

9 Aug

Endometriose kan pynlik wees, die blaas, nierpype,dermkanaal en eierstokke infiltreer, jou gesondheid benadeel en vrugbaarheid belemmer. Dit behoort in een enkele operasie verwyder te word. As jy 'n tweede endometriose…

Continue Reading 9 Aug

2 Aug

Wat is die jongste bevindings oor genetiese toetse op die embrio en oor ovum-vriesing? Beteken 'n lae AMH-telling noodwendig onmiddellike vrugbaarheidsbehandeling? Wat moet vroue weet oor endometriose-chirurgie? Marí Hudson gesels…

Continue Reading 2 Aug

26 Jul

Oorgewig en vetsug het epidemiese afmetings in Suid-Afrika aangeneem, met meer as 60% van die bevolking wat oorgewig is. Dit sluit kinders ook in. Vetsug word geklassifiseer as 'n mediese…

Continue Reading 26 Jul

19 Jul

Hoe werk bloedstolling sodat jy nie leegbloei wanneer jy jou vinger sny nie? Hoeveel bloed kan mens verloor, en steeds oorleef? Waarom het jy yster in jou bloed nodig? Wat…

Continue Reading 19 Jul