Ons en die onderwys
Johan van Lill praat met prof. Josef de Beer en prof. Neal Petersen van Noordwes-Univisersiteit se eenheid vir Selfgerigte Leer oor die rol wat inheemse kennis in selfgerigte leer speel.…
Johan van Lill praat met prof. Josef de Beer en prof. Neal Petersen van Noordwes-Univisersiteit se eenheid vir Selfgerigte Leer oor die rol wat inheemse kennis in selfgerigte leer speel.…
Johan van Lill gesels oor tuisonderwys met Leendert van Oostrum, 'n kenner op die gebied van tuisonderwys, en Yvonne Adams, 'n ma wat al etlike jare lank tuisonderwys met haar…
Xolisa Guzula is ʼn taal- en geletterdheidskenner by die Nelson Mandela Instituut vir Onderwys en Landelike Ontwikkeling. Die instituut bevorder geletterdheid in landelike gebiede in die Oos-Kaap.