#87

Loekie besluit om Ratels vaarwel toe te roep om 'n akteur te word. Maar dan bel Neels uit die Vrystaat en soebat om hulp. Tracy verlang haar flenters na Velskoen.…

Continue Reading #87

#86

Velskoen en Vincent moet Tracy se skool in die Vrystaat onverwags verlaat na 'n krisis met hulle ouers. Dan kry Lavinia op Ratels slegte nuus. En Tracy se skool in…

Continue Reading #86

#85

Tracy nooi Velskoen vir 'n piekniek op die dam en uiteindelik skraap hy genoeg moed bymekaar om vir haar te sê hoe hy oor haar voel. Maar sal Rozanne instem…

Continue Reading #85

#84

Neels en Abel het 'n konfrontasie naby die kasteel en dit word gou duidelik hoekom die twee nie van mekaar hou nie. Dan vind Velskoen uit hy is besig om…

Continue Reading #84

#82

Die nuwe skool in die Vrystaat naby Golden Gate waarop Rozanne haar oog het, lyk geheimsinnig. Daar is onder andere 'n kasteel teen die berg met 'n geheimsinnige outjie wat…

Continue Reading #82

#81

Rozanne en Vincent probeer skelm uit Ratels sluip om na die skool in die Vrystaat te gaan kyk om 'n leerder te help met sy probleem. Maar Velskoen en Jan-Lourens…

Continue Reading #81

#80

Rozanne besef dat Ratels nie genoeg is om haar besig te hou nie. Sy hoor van 'n skool in die Vrystaat en kry dan toevallig 'n smekende boodskap van 'n…

Continue Reading #80

#79

Bankies het Loekie vir die soveelste maal gevra om te trou, en die slag stem hy in. Dit het Bankies nie verwag nie. Hoe hanteer sy die onverwagse meevallertjie?

Continue Reading #79

#78

Met Ratels se spook wat tot ruste gekom het, takel die Rateliete gewone tienerprobleme: om van Facebook na Twitter te emigreer, hoe belangrik is Tumblr en wat is die anatomie…

Continue Reading #78

#77

Igna Klynsmith gesels oor die verhoogde jurisdiksie van die hof vir klein eise, hoe 'n weduwee se eis vir onderhoud teen haar man se boedel bereken word en onder watter…

Continue Reading #77