Johannesburg Filharmonies se laaste lentekonsert
Terrance April vertel van die Johannesburg Filharmoniese Orkes se vierde en laaste konsert in hulle lenteseisoen.
Terrance April vertel van die Johannesburg Filharmoniese Orkes se vierde en laaste konsert in hulle lenteseisoen.
Mzansi Ballet se produksie, The ABBA Show - A Cinderella Story, toer deur die land. Dirk Badenhorst vertel waar hulle oral te sien is.
Christelle Webb-Joubert gesels met Peter Auret, Charl du Plessis en David Bester oor hulle onderskeie konserte by vanjaar se Atterbury Klassiek.
Coert Grobbelaar vertel van die volgende S. Le Roux Marais gedenkuitvoering by die Afriforumteater.
WIE HYG SO? is ‘n Afrikaanse klug-komedie, wat te sien is by die Staatsteater in Pretoria. Die skrywer, Braam van der Vyver, en een van die akteurs, Gerben Kamper, vertel…
Terrance April vertel van die produksie Brel/Piaf van Amanda Strydom en André Schwartz wat hy in Johannesburg bygewoon het.
Hugo Theart, artistieke direkteur van Klein Karoo Klassique, vertel van vanjaar se program.
Philip Rademeyer het Elsa Joubert se boek, Spertyd, verwerk vir die verhoog. Hy vertel van die uitdagings.
Christelle Webb-Joubert praat met Elzabé Zietsman oor haar lewe en loopbaan.
Amanda Strydom bring hulde aan dr. Sibongile Khumalo, wat onlangs oorlede is.