05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Nou op die lug: 06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Derrich Gardner

Volgende: 10:00 - 10:05

Nuus

10:05 - 11:00

Reis sonder grense

Met Johan Rademan

Tuis | Foto's | Aan die tafel

Aan die tafel

Ingestuur deur: Martelize Brink

Gesien: 816

Marguerite Oelofse is by die internasionale 2022 Pink Lady®  Kosfotograaf van die jaar kompetisie vereer as beste vrouefotograaf met hierdie foto. Die foto het ook die tweede plek verower in die Afrika-kategorie. Die viering van Afrika-erfenis wat met ‘n aanraking versmelt, is van inspirasie van die Franse Post-Impressionisme kunstenaar, Henri Matisse. My skilderagtige estetika in my fotografie skep ‘n driedimensionele gevoel deur die gebruik van dapper kleure, vorm en tekstuur. Hierdie elemente is inheems aan ons diverse Suid-Afrikaanse kultuur. ‘Aan die tafel’ is ‘n viering van die vrugte van ons vryheid.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: