05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Nou op die lug: 06:00 - 08:00

Monitor

Met Anita Visser , Gustav Greyling

Anita Visser
Gustav Greyling

Volgende: 08:00 - 09:00

Praat Saam

Met Lynette Francis-Puren

09:00 - 11:30

alhoebekker

Met Amore Bekker

Tuis | Foto's | Antjie se Pad

Antjie se Pad

Ingestuur deur: Mariska Spoormaker

Gesien: 431

Soos gehoor in driesestig: Antjie se Pad-voetslaanroetes bied asemrowende uitsigte oor die Kougariver. In die vroeë 1930’s het Antjie Stuurman elke dag tien kilometer van haar en haar man Booi se veeposhuisie na die opstal van die plaas Witteklip gestap om te gaan werk, en dan weer die 10 km terug gestap huis toe. Dié roete is deesdae die kern van die Antjie se Pad-voetslaanroetes in die asemrowende Kougaberge. Mariska Spoormaker het die roetes saam met Herman Stoffberg, ontwikkelaar van Antjie se Pad, gaan verken.

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: