12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Nou op die lug: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Martelize Brink

Volgende: 14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

15:00 - 15:05

Nuus

Tuis | Foto's | Antjie se Pad

Antjie se Pad

Ingestuur deur: Mariska Spoormaker

Gesien: 1077

Soos gehoor in driesestig: In die vroeë 1930’s het Antjie Stuurman elke dag tien kilometer van haar en haar man Booi se veeposhuisie na die opstal van die plaas Witteklip gestap om te gaan werk, en dan weer die 10 km terug gestap huis toe. Dié roete is deesdae die kern van die Antjie se Pad-voetslaanroetes in die asemrowende Kougaberge. Mariska Spoormaker het die roetes saam met Herman Stoffberg, ontwikkelaar van Antjie se Pad, gaan verken.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: