23:10 - 23:59

Geestesgesondheid

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Woensdag)

Volgende: 05:00 - 05:30

RSG Landbou

Met Lise Roberts

05:30 - 05:55

Musiek op RSG

Tuis | Foto's | Bedreigde Suid-Afrikaanse voëls – Witvlerkvleikuiken

Bedreigde Suid-Afrikaanse voëls – Witvlerkvleikuiken

Ingestuur deur: Johan Rademan

Gesien: 323

Soos gehoor in driesestig: Die Witvlerkvleikuiken kom slegs in Suid-Afrika en in Ethiopië in hoogliggende vleilande voor. Daar word beraam dat daar minder as 250 Witvlerkvleikuikens is, en dus is die spesies krities bedreig. Die BirdLife Suid-Afrika span het onlangs hierdie spesie se roep beskryf en ook vir die eerste keer ontdek dat hulle in Suid-Afrika (naby Dullstroom) broei. Die spesie is uiters moeilik om te sien. https://www.birdlife.org.za/what-we-do/landscape-conservation/what-we-do/wetlands-grasslands/white-winged-flufftail Foto: Warwick Tarboton

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: