15:05 - 17:45

Spitstyd

Met Willem Pelser

Nou op die lug: 17:45 - 18:00

Brandpunt

Volgende: 18:00 - 18:10

Nuus & Weer

18:10 - 19:00

RSG Geldsake met Moneyweb

Met Ryk van Niekerk

Tuis | Foto's | China se FAST-radioteleskoop

China se FAST-radioteleskoop

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1685

China het Saterdag amptelik sy FAST-radioteleskoop in werking gestel. Die teleskoop in Guizhou is die grootste op aarde – so groot soos 30 rugbyvelde. Dit gaan gebruik word vir ruimtenavorsing en in die soektog na lewe op ander planete.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: