17:45 - 18:00

Brandpunt

Nou op die lug: 18:00 - 18:10

Nuus & Weer

Volgende: 18:10 - 19:00

RSG Geldsake met Moneyweb

Met Ryk van Niekerk

19:00 - 19:05

Nuus

Tuis | Foto's | Cullinan Blue gaan opgeveil word

Cullinan Blue gaan opgeveil word

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 1046

Die grootste en waardevolste blou diamant wat nog opgediep is, die Cullinan Blue van 15.10 karaat, word in April deur Sotheby’s opgeveil. Dis in 2021 by Cullinan ontdek. Dié vleklose klippie is meer as $48 miljoen (sowat R718-miljoen) werd.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: