12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Nou op die lug: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

Martelize Brink

Volgende: 14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

15:00 - 15:05

Nuus

Tuis | Foto's | Dagvlinder ná 100 jaar weer in Londen gesien

Dagvlinder ná 100 jaar weer in Londen gesien

Ingestuur deur: Eloise Cupido

Gesien: 998

Die wit dagvlinder, Aporia Crataegi, is 100 jaar laas in Brittanje gesien, en daar is aanvaar hulle het uitgesterf. Maar, onlangs is een van hierdie insekte in Londen raakgesien. Kenners het gemeen slegte weerstoestande in die 1920’s het destyds bygedra tot die verdwyning van die skoenlappers.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: