11:30 - 12:00

Wie is ek?

Met Lise Swart

Nou op die lug: 12:00 - 13:00

Spektrum

Met Suzanne Paxton

Suzanne Paxton

Volgende: 13:00 - 14:45

driesestig

Met Martelize Brink

14:45 - 15:00

Middagvervolgverhaal

Tuis | Foto's | Die Vlaamse klipkapper

Die Vlaamse klipkapper

Ingestuur deur: Haidee Muller-Isaacs

Gesien: 1066

Soos gehoor in driesestig: Joost Pyck, oorspronklik van Vlaandere, is ‘n klipkapper van beroep. Hy het onlangs George se tolhuis help restoureer. Hy het al ‘n boek in Afrikaans gepubliseer, en binnekort is daar nog een. Hy het 11 jaar lank op Oudtshoorn gewoon, en het nou nes geskop op Klapmuts. Hier Joost besg met herstelwerk aan George se tolhuis.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: