05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

Nou op die lug: 06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Derrich Gardner

Volgende: 10:00 - 10:05

Nuus

10:05 - 11:00

Reis sonder grense

Met Johan Rademan

Tuis | Foto's | Eerste Barbie met Downsindroom

Eerste Barbie met Downsindroom

Ingestuur deur: Eloise Cupido

Gesien: 1367

Mattel, die vervaardigers van Barbie-poppe, het in April hulle eerste pop met Downsindroom uitgereik . Mattel sê dis hulle doel dat alle kinders ‘n verteenwoordiging van hulleself in poppe moet sien. Die maatskappy het met mediese kenners en die Britse Downsindroomvereniging gekonsulteer om seker te maak dat die Barbie verteenwoordigend van vroue met die sindroom is. Die pop dra ook ‘n hangertjie met drie strepe om die drie kopieë van die 21e chromosoom voor te stel.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: