23:10 - 23:59

Tjil

Nou op die lug: 23:10 - 23:59

Deurnag (Saterdag)

Volgende: 05:55 - 06:00

Vroegoggendgedagte

06:00 - 10:00

Brêkfis met Derrich

Met Derrich Gardner

Tuis | Foto's | Kat gered uit Oekraïense gebou

Kat gered uit Oekraïense gebou

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 924

Gloria, ‘n Oekraïense kat was ‘n maand lank op die sewende verdieping van in ‘n gebombardeerde woonstelgebou in Borodianka vasgekeer sonder kos of water, nadat Russiese missiel in Maart op die stad afgevuur is. Dit was blote toeval dat mense wat deur die stad beweeg het, haar raakgesien het. Hulle het die vrywilligersgroep, ZooPatrol, gevra om te kom help. 150 Honde is ook gered.

POTGOOI (aanddiens)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: