00:00 – 01:00 Oggendboekvoorlesing-omnibus (herhaling)
01:00 – 02:00 Nic se goed (herhaling)
02:00 – 02:30 Werksoek / Finansies / Doen jou eie ding (herhaling)
02:30 – 03:00 Kompas (herhaling)
03:00 – 04:00 Sondagmiddag-musiekreeks (herhaling)
04:00 – 05:00 Geestesgesondheid (herhaling)
05:00 – 05:55 Musiek
‘n Op en wakker Sateroggendkuier met musiek, kompetisies en alles van visvang en tuinmaak tot omgewingsake en motors.
Pak jou tasse en reis die wêreld plat saam met RSG.
RSG help alle kokke in huise regoor Suid Afrika om ook ‘n bietjie te ontspan oor ‘n naweek. Ons fokus op resepte wat min moeite en bestanddele vereis, asook praktiese wenke wat jy in en om die huis kan gebruik.
Op ‘n plaas net buite Kaapstad word daar gretig met groente geboer. Byron Booysen sê dis vir hom veel belangriker om veilige, gesonde kos aan sy gemeenskap te lewer as om grootskaalse kontrakte los te slaan. Vasberadenheid is by hom ‘n wortelwoord. Dis ook heerlik om ‘n landbou-liefdesverhaal te deel. Dit was juis Byron se rissie-aanplanting wat destyds rooiwarm romanse aangevuur het. Ons kuier by ‘n jong man met ‘n hart vir sy naastes en ‘n oog op die toekoms, wat medemenslikheid sy mantra gemaak het.
Aanbieders
E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
E-nuusbrief
Teken in op die RGS E-nuusbrief
Bel Ons
(011) 714 2702
Navrae
info@rsg.co.za